Tiaan & Wilma – Garies – Namakwaland

Tiaan & Wilma – Garies – Namakwaland

Shoe nee kyk, die troue was vir my super spesiaal.  Wilma het voor my oë groot geword op Garies waar ek vandaan kom.  Toe ek weer in die kerk instap waar ek groot geword het was ek baie emosioneel.  As jong boer het ek baie Sondae in die kerkbanke gesit en wonder wat my lewe inhou, nooit kon droom om weer daar terug te keer as ‘n professionele fotograaf nie. Was so lekker om al die mense weer te sien, was net amazing.  Hier is paar googtepunte van die dag.

Diensverskaffers

Baie dankie aan my Foto en Video span, Yushriq , Franklin & Dewitt.

Light Lounge wedding Cinematography

DJ – Gerhard Meyer – The Party Technician

Hare – Andrea Kritzinger

Grimering – Madelein Botha

Rok – Tying the Knot

Blomme –  Lertitia van den heever en Dalene

Dekor – Familie en vriende

Lokaal – GBS Garies

 

 
 

Leave a comment