Tiaan & Wilma – Garies – Namakwaland
Shoe nee kyk, die troue was vir my super spesiaal. Wilma het voor my oë groot geword op Garies waar ek vandaan kom. Toe ek weer in die kerk instap waar ek groot geword het was ek baie emosioneel. As jong boer het ek baie Sondae in die kerkbanke gesit en wonder wat my lewe inhou, nooit kon droom om weer daar terug te keer as ‘n professionele fotograaf nie. Was so lekker om al die mense weer te sien, was net amazing. Hier is paar googtepunte van die dag.
Diensverskaffers
Baie dankie aan my Foto en Video span, Yushriq , Franklin & Dewitt.
Light Lounge wedding Cinematography
DJ – Gerhard Meyer – The Party Technician
Hare – Andrea Kritzinger
Grimering – Madelein Botha
Rok – Tying the Knot
Blomme – Lertitia van den heever en Dalene
Dekor – Familie en vriende
Lokaal – GBS Garies
Leave a reply