My Fiancé Jana and I are both photographers and we decided to have some fun shooting our own engagement shoot.
When we had to decide on a venue for this shoot we picked a place that that played a profound role in confirming God’s plan for our destiny. (Read our testimony here).
So we packed the car and drove all the way to Piketberg making a few stops along the way.
All photos were shot from a tripod and remote trigger . It took quite some time setting up the flashes and getting the perfect focus points.
However we had so much fun together it made it all worth it!!
This album was shot by Jana and myself.
Big thank you to sister Mariaan Enslin for the make-up.
Read more about our testimony here
View our wedding pictures here
13 Comments
GOD IS GOOD!!!! So baie baie bly vir julle 2, mag julle GOD se liefde en goedheid net meer en meer beleef!!!!

Pragtige Pragtige getuienis Nelis en Jana! Ek onthou die dae wat Nelis gekla het oor die koue winters en die alleen wees! Hoe amazing match is julle nie want GOD is die MATCH MAKER! Pragitge fotos en pragtige paartjie…ek kan nie wag om jul trou fotos te sien nie…Jana gaan eenvoudig die mooiste bruid OOIT wees! Well done julle twee! Mag God jul omgord met Sy liefde en mag jul bly skyn soos jul nou doen van Sy wonderlike liefde in julle! Amen!
Pratige fotos julle twee. Ons weet sommer julle gaan BAIE gelukkig wees. Voorspoed met julle troureelings, en geniet elke oomblik van julle baie spesiale dag.(So op my verjaarsdag) Dus sal ek dit nooit vergeet nie. Liefde. T Leana x

Jisliaak dit is stunning verby!!! Nelis ek is Leana se suster, (JP se Ma) julle photo shoot is amazing! Ek love dit – baie geluk ook!
Pratige fotos julle twee. Ons weet sommer julle gaan BAIE gelukkig wees. Voorspoed met julle troureelings, en geniet elke oomblik van julle baie spesiale dag.(So op my verjaarsdag) Dus sal ek dit nooit vergeet nie. Liefde. T Leana x
Pratige fotos julle twee. Ons weet sommer julle gaan BAIE gelukkig wees. Voorspoed met julle troureelings, en geniet elke oomblik van julle baie spesiale dag.(So op my verjaarsdag) Dus sal ek dit nooit vergeet nie. Liefde. T Leana x
Pratige fotos julle twee. Ons weet sommer julle gaan BAIE gelukkig wees. Voorspoed met julle troureelings, en geniet elke oomblik van julle baie spesiale dag.(So op my verjaarsdag) Dus sal ek dit nooit vergeet nie. Liefde. T Leana x
Pratige fotos julle twee. Ons weet sommer julle gaan BAIE gelukkig wees. Voorspoed met julle troureelings, en geniet elke oomblik van julle baie spesiale dag.(So op my verjaarsdag) Dus sal ek dit nooit vergeet nie. Liefde. T Leana x
Pratige fotos julle twee. Ons weet sommer julle gaan BAIE gelukkig wees. Voorspoed met julle troureelings, en geniet elke oomblik van julle baie spesiale dag.(So op my verjaarsdag) Dus sal ek dit nooit vergeet nie. Liefde. T Leana x
Once again I am left speechless…….you two bless me every time I read a post you’ve put on FB or share special moments from your life!!! You guys are an inspiration of just how much God is a huge part of your lives ~ every image, every frame speaks volumes and I believe and trust that your lives are going to continue to bless others!! Keep shining Nelis & Jana !! <3 you Two!!!