My en Jacques se ontmoeting:
Ek het melkbos toe getrek as gevolg van my studies.. So gaan sny ek op ‘n dag my hare en ontmoet ‘n baie Vriendelike jong dame ( nou my maid of honour vir ons troue). Na so tydjie sê sy toe vir my sy sal graag haar man se beste vriend aan my wil voorstel. Min weet ek dit gan my trou man wees. So gaan ons uit die aand en ek ontmoet vir jacques, vriendelike en oulike jong man. Vir hom was dit love at first sight, ek aan die anderkant het bietjie heart to get gespeel 😊. Na 6maande het ek toe in gegee en vir hom gesê ek sal ons ‘n kans gee hy het toe gesê ek sal nooit spyt wees nie. En tot vandag toe was dit die beste besluit wat ek nog ooit kon gemaak het. ❤❤❤
Second Shooter – Jeanne-Mari Kriel Photography
5 Comments
Julle fotos is beautiful xxx
Julle fotos is beautiful xxx
Baie mooi fotos. Julle lyk baie gelukkig.
Baie mooi fotos. Julle lyk baie gelukkig.
Baie mooi fotos. Julle lyk baie gelukkig.