WOW, een van my favorite troues van 2017. Ek het nog nooit ‘n bruidegom so lekker hoor lag nie.
Derrick en Marné het hul troue gehad om Delsma Farm, net buite Riebeek-Kasteel. Dit was ‘n perfekte dag met die mooiste sonsondergang, windstil.
Baie dankie julle dat ons die dag vir julle kon vas vang. Hier is ‘n paar hoogtepunte.
Diensverskaffers
Second Shooter – Thinus Maritz
1.Trourok- Elegant Flair, Paarl
2.Bruidsmeisie rokke- Jenny, Wellington
3. Bruidegom pak – Mr Suite Hire, Cape Gate
4.Strooijonker onderbaadjie en broeke – Mr Suite Hire, Cape Gate
5. Stationery – Busy Lizzy Creations
6. Blomme – Bázeru Events (Boeta Genis)
7. Dekor – Function Hiring 4 u, Muse Concepts & Bázeru Events (Boeta Genis)
8. Videograwe – Moments on Film
9. Make-up – Lee-Anne van Zyl
10. Hare – Heinz beauty and Hair Salon, Brackenfell
11. Musiek – Dirkie Gildenhuys (DJ Dirkie)
12. Troukoek – geskenk van bruidegom se broer (Dewald Herbst)
13. Venue en cateting – Delsma Farm
14. Troukar – Francois Watney
Leave a reply